Mount Isa

Mount Isa
Ligging van Mount Isa in Australië
Ligging van Mount Isa in Australië
Koördinate: 20°44′0″S 139°30′0″O / 20.73333°S 139.50000°O / -20.73333; 139.50000
StaatVlag van Australië Australië
Deelstaat Queensland
Stigting1923
Hoogte
356 m (1 168 ft)
Bevolking
 • Totaal18 857
TydsoneUTC+10 (AEST)

Mount Isa is 'n stad in noordwestelike Queensland, Australië. Die stad het tot stand gekom weens die groot hoeveelheid minerale en grondstowwe in die omgewing. Daar word gesê dat Mount Isa Mines (deel van die Xstrata Geargiveer 9 Junie 2005 op Wayback Machine-groep) een van die mees produktiewe myngroepe ter wêreld is, gebaseer op die totale ontginning van lood, silwer, koper en sink.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne